Oscar: Die nuutste lid van die familie

OscarHier is die 1ste foto van Oscar (amptelike naam Oz of Aquador). Hy is ‘n opregte (met pampiere) Duitse Herdershond. Hy is geteel in Port Elizabeth en is gebore op die 4de April 2008 (dit maak hom amper 4 maande oud). Sovêr is ek baie bëindruk met sy ge-aardheid; ek dink hy gaan ‘n goeie waghond wees. En hy is baie oulik met Elke (ons 22 maande oue dogter). Hy is mal oor ons nuwe grasperk en die is al ingewei!

Nog fotos van Oscar.

One Response to “Oscar: Die nuutste lid van die familie”

  1. Rhalda Heunis Says:

    Pragtig. Kyk sy groot voete.

Leave a Reply