Wel ons het gisteraand uiteindlik ingeterek in ons splinternuwe huis. Ons het die huis (met behulp van ‘n argitek) self ontwerp en gebou.
Wel ons het gisteraand uiteindlik ingeterek in ons splinternuwe huis. Ons het die huis (met behulp van ‘n argitek) self ontwerp en gebou.
September 12, 2008 at 4:34 pm |
Hi Attie. Ek het lanklaas van julle gehoor. Nou weer aan julle gedink. Baie geluk met julle nuwe huis. Ek hoop julle almal en Oscar gaan gelukkig wees daar. Groete. Charles