Aandiebeginwasdaar

Attie discusses Politics, Sport, Tech, Nature, Media, Humour & stuff about us.

Resensie: The Killing Fields

with one comment

Gisteraand op TCM het hulle die uitmuntende The Killing Fields gewys. Die fliek is gebaseer op die ware verhaal van Dith Pran, ‘n Kambodjaanse joernalis, wat na Amerika se ontrekking uit Kambodja gevangene geneem word deur die wreedlustige Khmer Rouge. Al het die fliek ‘n “gelukkige” einde is dit ‘n verskriklike hartseer fliek. Dit wys net weereens hoe Absolute Power corrupts Absolutely.

Hierdie is een van die beter flieks van die laaste 30 jaar. Ek gee hom 4.5 / 5. Niemand kan ooit die musiek van Mike Oldfield (hieronder) hoor en nie aan die merkwaardige storie dink nie.

Written by Attie Heunis

Maart 7, 2009 at 9:40 vm

Een Reaksie

Subscribe to comments with RSS.

  1. Treffende musiek deur Oldfield en ‘n uitstekende rolprent oor uiters tragiese gebeure.

    boerinballingskap

    Maart 9, 2009 at 2:38 nm


Leave a Reply